Vgrm
Paul - English - US
Play
How to Pronounce
Vgrm
Related Pronunciations
Virm
Vrrm
Vgrf
Vorm
Varm
Vgim
Vgrt
Vgtm
Vrm
Vgr
Grm
VGM
Enterobius Verm
The Verm
Grm Australia
Vrm Heatsinks
Vrm Phases
Vrm Heatsink
Grm Magazine
Vgm Govindaswamy Hospital
Gigabyte X470 VRM
LEESTEKS: DIE KWEEK VAN BOME EN PLANTE Die kweek van bome en plante is noodsaaklik. Bome en plante verbeter die gehalte van die omgewing wanneer dit koolstofdioksied inneem en suurstof vrystel Dit vorm ook kos en habitats vir baie dierspesies en kan selfs die omgewing waarbinne jy woon, afkcel wanneer die blare sonlig absorbeer. Plant daarom bome, struike en blomplante 'n Onlangse neigmg is die plant van spekbome, 'n plant wat net in Suid-Afrika voorkom. Spekbome, wat 'n vetplantspesie is, kom in semiwoestynagtige gebiede voor. Dit het so 250 tot 350 mm water per jaar nodig om te oorleef. As jy in ag neem dat Johannesburg se gemiddelde reรซnval 605 mm per jaar is, met Kaapstad op 788 mm per jaar, sal jy sien 'n spekboom het inderdaad bitter min water nodig. Dit is 'n waardevolle voergewas vir plaasdiere en inheemse wildspesies terwyl mense die blaartjies ook in slaaie gebruik. Die worterstelsel van 'n spekboom kan help om erosie te voorkom. As jy dors is, kan jy aan die blare suig vir vog. 'n Spekboom se fyngedrukte blare kan ook help vir insekbyte en sonbrand. [Verwerk uit Die Huisgenoot, 12 Maart 2020)
Your browser does not support the audio element.