LEESTEKS: DIE KWEEK VAN BOME EN PLANTE Die kweek van bome en plante is noodsaaklik. Bome en plante verbeter die gehalte van die omgewing wanneer dit koolstofdioksied inneem en suurstof vrystel Dit vorm ook kos en habitats vir baie dierspesies en kan selfs die omgewing waarbinne jy woon, afkcel wanneer die blare sonlig absorbeer. Plant daarom bome, struike en blomplante 'n Onlangse neigmg is die plant van spekbome, 'n plant wat net in Suid-Afrika voorkom. Spekbome, wat 'n vetplantspesie is, kom in semiwoestynagtige gebiede voor. Dit het so 250 tot 350 mm water per jaar nodig om te oorleef. As jy in ag neem dat Johannesburg se gemiddelde reรซnval 605 mm per jaar is, met Kaapstad op 788 mm per jaar, sal jy sien 'n spekboom het inderdaad bitter min water nodig. Dit is 'n waardevolle voergewas vir plaasdiere en inheemse wildspesies terwyl mense die blaartjies ook in slaaie gebruik. Die worterstelsel van 'n spekboom kan help om erosie te voorkom. As jy dors is, kan jy aan die blare suig vir vog. 'n Spekboom se fyngedrukte blare kan ook help vir insekbyte en sonbrand. [Verwerk uit Die Huisgenoot, 12 Maart 2020)
Paul - English - US
Play
How to Pronounce
LEESTEKS:
DIE KWEEK VAN BOME EN PLANTE
Die kweek van bome en plante is noodsaaklik. Bome en plante verbeter die gehalte van die omgewing wanneer dit koolstofdioksied inneem en suurstof vrystel Dit vorm ook kos en habitats vir baie dierspesies en kan selfs die omgewing waarbinne jy woon, afkcel wanneer die blare sonlig absorbeer. Plant daarom bome, struike en blomplante
'n Onlangse neigmg is die plant van spekbome, 'n plant wat net in Suid-Afrika
voorkom.
Spekbome, wat 'n vetplantspesie is, kom in semiwoestynagtige gebiede voor. Dit het
so 250 tot 350 mm water per jaar nodig om te oorleef. As jy in ag neem dat Johannesburg se gemiddelde reรซnval 605 mm per jaar is, met Kaapstad op 788 mm per jaar, sal jy sien 'n spekboom het inderdaad bitter min water nodig.
Dit is 'n waardevolle voergewas vir plaasdiere en inheemse wildspesies terwyl mense die blaartjies ook in slaaie gebruik. Die worterstelsel van 'n spekboom kan help om erosie te voorkom.
As jy dors is, kan jy aan die blare suig vir vog. 'n Spekboom se fyngedrukte blare kan ook help vir insekbyte en sonbrand.
[Verwerk uit Die Huisgenoot, 12 Maart 2020)
Related Pronunciations
Van Die Men Lands
Van Die Men's Land
Van Die Mens Lands
Van Die-men Lands
Van Die-men's Land
Van Die-mens Lands
DIE DIE DIE
Die Die Die
Die die
die.
Die!
die
die .
die ...
die
die
Die.
die
Die
Die Bart, Die
Die Vin Die
Die Punk Die
Die Bitch Die
Forensic-die-die
Crashy Smashy Die Die Die
Crashy Smashy Die Die Die?input=Crashy Smashy Die Die Die
En-
en
En
En..
En Liten En
En Prisiรณn En
van
Van
Van'
Van Damme Van
Die-to-die Bonding
Die Motha Fucka Die Motha Fucka Die
En Kort En Lang
Your browser does not support the audio element.