Bueng Kan
Paul - English - US
Play
How to Pronounce
Bueng Kan
Related Pronunciations
Bueng Kan
kan
Kan
Ban Bueng
Kan-Yay
Pee-kan
Kan Jam
Kan Foong
Kan Johnson
Lun-kan
Bonhoeffer Kan
Kueh Kan
Kan Xuan
Kan Chronicles
Kan Level
Kal Kan
Cheung Kan
Kan Bliss
Kan-bo Breaker
Li Fei Kan
Li Fei-kan
Cic-a-kan
Man-kan-dee
Ryu Kan Sen
Kan Nichi Wa
Kan Ni Nabuey
Kan Ni Nia
Kueh Kan Tint
Battle Of Kan
Na Kan Island
Japanese Kan Kohi
Ryu Kan Sen Arashi
Ryu Kan Sen Tsumuji
Grilled Jushihin Nihon Kan
Götünden Kan Almak
Det Gode Kan Ikke Ske
Wallander: Lyckligare Kan Man Inte Bli
Kan Ni Na Buey Chao Chee Bye
LEESTEKS: DIE KWEEK VAN BOME EN PLANTE Die kweek van bome en plante is noodsaaklik. Bome en plante verbeter die gehalte van die omgewing wanneer dit koolstofdioksied inneem en suurstof vrystel Dit vorm ook kos en habitats vir baie dierspesies en kan selfs die omgewing waarbinne jy woon, afkcel wanneer die blare sonlig absorbeer. Plant daarom bome, struike en blomplante 'n Onlangse neigmg is die plant van spekbome, 'n plant wat net in Suid-Afrika voorkom. Spekbome, wat 'n vetplantspesie is, kom in semiwoestynagtige gebiede voor. Dit het so 250 tot 350 mm water per jaar nodig om te oorleef. As jy in ag neem dat Johannesburg se gemiddelde reënval 605 mm per jaar is, met Kaapstad op 788 mm per jaar, sal jy sien 'n spekboom het inderdaad bitter min water nodig. Dit is 'n waardevolle voergewas vir plaasdiere en inheemse wildspesies terwyl mense die blaartjies ook in slaaie gebruik. Die worterstelsel van 'n spekboom kan help om erosie te voorkom. As jy dors is, kan jy aan die blare suig vir vog. 'n Spekboom se fyngedrukte blare kan ook help vir insekbyte en sonbrand. [Verwerk uit Die Huisgenoot, 12 Maart 2020)
Your browser does not support the audio element.